Alf en magda troue

Op die 20ste Februarie het die groot dag aangebreek! Baie opgewonde het ons die dag begin met 'n champagne breakfast! Hier is 'n paar bewyse van die groot dag se voorbereiding en uiteindelik die troue self! Daar was baie stres, voorbereiding en hope gelag!!


Na die tyd het ons bietjie gaan celebrate bo op die berg! Boetie was ons bridesmaids se chauffeur!


Lekker oggend met champagne ontbyt by die haarkapster!!! Anlie het 'n fantastiese job gedoen!


Die twee "love birds" ;-) finally together!




Die Bruidegom in afwagting...

Die pragtige bruid op die groot dag!

Tiny bubbles....

No comments:

Post a Comment

About Me

This blog is to capture and share some of all my wonderful days and memories with everyone close to me...

Followers